Okahandja se mense vat hande teen Covid

Okahandja se gesondheid infrastruktuur het baie groot uitdagings beleef as gevolg van ‘n skerp toename in Covid-infeksies maar, die gemeenskap het saamgespan en maak op die oomblik ‘n daadwerklike verskil. Die Okahandja Boerevereniging het ‘n mobiele lykshuis verskaf en die gemeenskap voorsien op die oomblik kos aan Covid-pasiënte wat nie self kan voorsien nie. Die voorsitter van die Okahandja munisipaliteit se bestuursraad Charl Coetzee het die besonderhede…