NWR wend hom aan sosiale media

Namibia Wildlife Resorts beplan om van Julie vanjaar af meer wydlopend van sosiale mediaplaforms gebruik te maak om hulle dienste te bemark. Die besluit volg op statistiek wat bewys het dat die land 782 000 Facebook gebruikers het wat meer as 28 persent van die totale bevolking uitmaak. Mufaro Nesongano Korporatiewe Kommunikasie Bestuurder by die NWR verduidelik.