NWR het ongelooflike aanbieding vir voorstelinie werkers

Daar is uitstekende nuus vir Namibiese voorstelinie werkers. Namibia Wildlife Resorts het aangekondig dat die personeel, wat polisielede, gesondheidswerkers, media en lede van die weermag insluit, 50 persent afslag of die NWR NamLeisure-kaart sal ontvang, ook op hernuwing. Maar, dit is nie al nie, soos Mufaro Nesongano van die NWR verduidelik…