NWR bied geakkrediteerde kursusse aan

Namibia Wildlife Resorts se ruskamp in Khorixas en sy Gross Barmen-oord bied nou vyf geakkrediteerde kursusse in die gasvryheidsbedryf aan. Volgens NWR is dit reeds ‘n geruime tyd deel van sy strategiese plan om amptelike opleiding fasiliteite te wees vir toerisme en gasvryheid in die land. Dr. Matthias Ngwangwama, die besturende direkteur by NWR het dit so aan Kosmos 94.1 Nuus verwoord…