Nuwe toep en WhatsApp-platform vir Old Mutual
Old Mutual Namibia het twee nuwe digitale platforms bekend gestel. Die eerste is sy mobiele toep wat aan sy kliënte 24-uur toegang bied. Die versekeringsreus het ook ‘n WhatsApp platform geskep vir eise in verband met sy begrafnisplanne of algemene navrae oor die maatskappy se produkte. Sanja van den Berg, van Old Mutual se kommunikasie departement het meer.