Nuwe Isuzu-voertuie in Namib getoets

Die splinternuwe Isuzu D-Max-bakkie en MU-X-sportnutsvoertuig was hierdie week bekend gestel deur Auas Motors in samewerking met Isuzu Suid-Afrika by die Dorob- en Namib Naukluft Nasionale Parke. Francois Lottering van Kosmos 94.1 Nuus het die voertuie toetsbestuur.