Nuwe Covid-variante erger

Die Uitvoerende Direkteur in die Namibiese Ministerie van Gesondheid Ben Nangombe het gemaan dat die nuwe pandemievlaag en Covid-variante uit Suid-Afrika, Brittanje en Indië baie erger is. Hy het ‘n beroep op lede van die publiek gedoen om noukeurig Covid-maatreëls na te kom. Al hoe meer Covid-pasiënte word in die hospitaal opgeneem en in hoësorg behandel. 


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *