Nuwe Covid-regulasies geldig tussen 16 November en 15 Desember

Die gesondheidsminister, dr. Kalumbi Shangula, sĂȘ die nuwe Covid-regulasies geld vanaf 16 November tot 15 Desember. Openbare byeenkomste is van 200 na 500 mense verhoog. Ander regulasies is soos volg: