Nust-slimmes ontdek nuwe spesie geitjie

Die Biodiversiteitsnavorsingsentrum van die Namibiese Universiteit van Wetenskap en Tegnologie, Nust, en die Nasionale Museum van Namibië het ‘n nuwe spesie geitjie in noordelike Namibië se Otjihipaberge in die Kunene-streek en in westelike-sentrale Angola ontdek. Die nuwe spesie geitjie is ‘n blaarstertgeitjie. Professor Morgan Hauptfleisch, hoof van die navorsingsentrum deel sy opgewondenheid met Kosmos 94.1 Nuus.

Professor Hauptfleisch verduidelik hoe lank die proses geduur het…