Nust skort klasse op

Die Namibië Universiteit van Wetenskap en Tegnologie het aangekondig dit het sy aangesig-tot-aangesig klasse weens stygende Covid-gevalle met onmiddellike effek gestaak. Klasse by Nust sal slegs aanlyn aangebied word, behalwe vir diegene wat kontaksessies benodig.