Nust en Noordwes werk saam op bewaring

Navorsers van die Noordwes-universiteit is op die oomblik op besoek aan Nust se Biodiversiteitsnavorsing-sentrum. Die twee instansies werk saam op omgewingsbestuur. Professor Francois Retief van Noordwes-universiteit het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat en sê sien uit na lekker samewerking en kwaliteit navorsing.