Numsa betoog by myn vir vryheid van assosiasie

Die buurland se metaalwerkersvakbond Numsa gaan vandag by South Deep Goldfields naby Westonaria suid van Johannesburg betoog. Hulle is ontevrede oor die myn se weiering om aan die vakbond organisatoriese regte te gee. Die vakbond se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê die reg tot vryheid van assosiasie is ‘n grondwetlike reg wat in plaaslike en internasionale arbeidswetgewing gewaarborg word: