NTB slaan terug teen NTTF

Die Namibiese Toerismeraad het skerp reageer op aantygings deur die Namibiese Toerisme en Reisforum van Nrupesh Soni wat op hulle gerig is. Die raad sê die aantygings is vals en kwaadwillig. Digu Naobeb, die raad se hoof uitvoerende beampte…