NSI stel nuwe standaard in vir kuberveiligheid vir motors

Die Namibië Standaarde-instelling het gesê namate motors meer modern raak, verhoog die risiko van kubersekuriteitsoortredings. Die instelling het nuwe standaarde in die verband aangekondig wat plaaslik van krag is. Kuberveiligheid in motors moet voldoen aan die standaarde om plaaslik verkoop te word.. Mutonga Matali, openbare skakelbeampte van die instelling, verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus.