NSFAF sê oor betalings

Die Namibiese studente-organisasie Nanso het dringend met die hoofde van die plaaslike studente hulpfonds NSFAF vergader oor uitstaande betalings en ander kwessies wat studente raak. Kennedy Kandume, waarnemende uitvoerende hoof van die hulpfonds het aan Kosmos 94.1 Nuus die huidige situasie met betrekking tot betalings so opgesom…