NSA: Landbou-sektor versleg in vierde kwartaal van 2021

Volgens die Namibiese Statistieke-agentskap se landbou-bulletin het die landbou-, visserye- en bosbou-sektor in die vierde kwartaal van 2021 versleg, deur ‘n marginale afname aan te teken van 0,2 persent in vergelyking met ‘n groei van 4,4 persent in die vierde kwartaal van 2020. Die afname in die sektor spruit uit die subsektore van lewende hawe met ‘n afname van 2,2 persent en visserye met ‘n afname van 9,3 persent. ‘n Boer in die Oshikoto-streek, Ileni Nandjato

Nandjato het ook aangedui hoe beduidend hierdie afname kan wees.