Noordelike boere verkoop vee oor ekonomiese druk, en as daar herstel is?

Reaksie word ontvang na aanleiding van die Namibiese Vleisraad se aanduiding dat die lewendehawe-bedryf in die noordelike kommunale gebiede, baie goeie vordering maak. Altesaam 3 212 beeste, 296 varke, 70 bokke en vyf skape is vanjaar tussen Januarie en April in die gebiede by veilings en plaaslike abattoirs bemark. Die verkope het ‘n geraamde waarde van 29,3 miljoen Namibiese dollar gehad. Die Omusati-streekgoewerneur Erginus Endjala.

Endjala sê die streek hoop op ekonomiese herstel…