Noord-Kaapse boewe teiken Hilux-bakkies

Die polisie in die Noord-Kaap is bekommerd oor die aantal motorvoertuig-diefstalsake en besigheidsrooftogte wat aangemeld word. ‘n Woordvoerder van die polisie, Nomvuyo Makoloi, sê oortreders het veral Totoya Hilux-bakkies in hulle visier. Makoloi moedig inwoners aan om wakker en op hulle hoede te wees: