Noodlottige motorongeluk met lewensverlies vanoggend in Namibië

‘n Noodlottige motorongeluk het vanoggend op die Maltahöhe-Sesriem roete voorgekom. Vir die jongste sluit ons aan by Sean Naude van die Namibia Marshall Rangers-groep..