Nog ‘n slag vir die Namibiese toerismebedryf

Duitsland het bekendgemaak dat Namibië van môre af op die lys van lande geplaas gaan word wat as sogenaamde virus variant gebiede gesien word..Die uitvoerende hoof van die Gasvryheidsvereniging van Namibië, Gitta Paetzold, het hierop gereageer en dit so aan Kosmos 94.1 Nuus verwoord…