Nog beurtkrag vanaand en môreaand moontlik in buurland

Eskom waarsku oor ‘n groot moontlikheid van beurtkrag vanaand en môreaand in die buurland nadat fase twee Dinsdag weer van vier tot middernag in werking gestel is. Die kragvoorsiener se woordvoerder, Sikonathi Mantshantsha, sê dit is as gevolg van ‘n tekort aan opwekkingskapasiteit: