Nog aksie teen seismiese opnames teen die Weskus

Die buurland se burgerlike organisasie “We are South Africans” het begin met ‘n proses om ‘n interdik te bekom teen die Australiese maatskappy Searcher Seismic se beplande seismiese opname langs die Weskus. Woordvoerder Gilbert Martin sê ‘n verkennings-permit is uitgereik met ‘n effektiewe datum van 6 Desember. Hy sê die opname word beplan om op 15 Januarie te begin, maar die publiek kan steeds beswaar maak. Die organisasie het intussen met ‘n versoekskrif begin wat op hulle webblad beskikbaar is: