Nog 10 vermeende aanhitsers verskyn in Durban se hof

Nog tien beweerde aanstigters van die onrus wat Suid-Afrika in Julie verlede jaar ervaar het, het in die Durbanse Landdroshof verskyn. Dit bring die totaal op 45 te staan. Natasha Ramkisson-Kara van die Nasionale Vervolgingsgesag sê hulle is borgtog met voorwaardes toegestaan: