Noa-protes vandag, en môre

‘n Protesoptog word vandag beplan oor die heraanstelling van die Teenkorrupsie-kommissie van Namibië se direkteure, Paulus Noa en Erna van der Merwe. Dit volg nadat President Hage Geingob hulle vir nóg ‘n termyn van vyf jaar heraangestel het. Môre is daar nog ‘n byeenkoms soos Roberto Dirkse, die Popular Democratic Movement se presidensiële woordvoerder, verduidelik.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *