NLU Kongres: Benoemings vir president, asb

Die Namibiese Landbou Unie Kongres vind vanaf 4 tot 6 Oktober plaas en boereverenigings word genooi om persone te benoem vir vyf gesogte toekennings sowel as benoemings vir die posisie van president van die NLU. Volgens die unie se woordvoerder Tanja Dahl, is dit standaardprosedure al het die huidige president, Piet Gouws nog ‘n jaar in die amp oor. Sy verduidelik.