NLU jaarkongres werk so

Die Namibiese Landbou-unie se jaarkongres vind volgende week Vrydag in die hoofstad plaas, maar daar is ook vergaderings in die Noorde en die Suide. Normaalweg vind die kongres oor drie dae plaas maar, Covid het die unie gedwing om hulle planne aan te pas. Tania Dahl, skakelbeampte by die unie…