Nina-brand amper onder beheer

Boere in die Nina-gebied het in die vroeë oggendure ‘n die groot veldbrand tot ‘n groot mate onder beheer gebring. Dit is nog nie bekend hoeveel skade aangerig is nie. Fritz Kauffmann besit grond in die omgewing…