Nieu-Seelanders ruk op oor streng inperkingsregulasies

Duisende mense het nan die sentrale sakedistrik van Wellington in Nieu-Seeland opgeruk. Hulle het voor die parlementsgebou byeengekom om teen die land se streng inperkings- en inentingsregulasies te betoog.