Nienaber sê Iere sal ‘n taai stryd wees

Die Springbok-afrigter Jacques Nienaber sê hy verwag Saterdag in Dublin ‘n verbete aanslag van Ierland. Die Bokke se voorry teen die Iere lyk bekend alhoewel Steven Kitshoff en Malcolm Marx wat dikwels op die plaasvervangersbank is, nou ‘n skaars speelgeleentheid in die beginspan, kry bo Bongi Mbonambi en Ox Nche. Nienaber sê hy het ‘n span gekies met die beste kombinasies om die bedreiging deur die Iere teen te staan: