Nie werklik ‘n oorwinning nie – Delgado

Guillermo Delgado se aansoek om domisilie, wat hy reeds 10 jaar in Namibië het en onlangs geweier is, is deur die hooggeregshof toegestaan. Sy aansoek is terug na binnelandse sake vir oorweging. Delgado is in ‘n gay-huwelik met die Namibiër Philip Lühl.

Guillermo Delgado het aan media gesê hy is effe teleurgesteld omdat hy weer uitgelewer is aan die ministerie.