Nie so maklik om verbod op Russiese olie te plaas nie

Die Britse eerste minister, Boris Johnson, waarsku die gebruik van Russiese olie en gas kan nie oornag gestop word nie. Volgens die jongste inligting van Eurostat, is Rusland die Europese Unie se grootste vennoot in oliehandel. Die land voorsien ook sowat 40 persent van die EU se invoer van natuurlike gas. Rusland verskaf slegs sowat 5 persent van die Verenigde Koninkryk se gasvoorraad. Johnson sê wat hierdie saak betref, is verskillende lande op verskillende maniere afhanklik: