Netbal Wêreldbeker 2023 in die nuus

Die handelsmerk van die Netbal Wêreldbeker 2023 sal vandag deur die Kaapse burgemeester Dan Plato bekend gemaak word. Datums vir wedstryde wat in Kaapstad sal plaasvind sal ook aangekondig word. Die woordvoerder van Netbal Suid-Afrika Nnuzi Gazi…