Nekbande en sonpanele op Etosha se diere…

Professor Morgan Hauptfleisch van Nust se Biodiversiteit-instituut het pas teruggekeer na ‘n week in die gebied van Etosha Nasionale Park waar verskeie diere nekbande ontvang het om hulle beweging te monitor. ‘n Groot span, wat studente van Unam ingesluit het, was deel van die projek. Professor Hauptfleisch sê soos grondgebruik verander, verander die beweging van die diere ook…

Hy sê ook besoekers aan Etosha moet uitkyk vir sonpanele op kameelperde se sterte…