Nehemia gesels oor streeksbesoekeJuly 19, 2022

Die uitvoerende hoof van NamWater, Abraham Nehemia het met Kosmos 94.1 Nuus gesels oor sy streeksbesoeke wat op die oomblik aan die gang is. Hy sê werknemers regoor die land moet ingelig word oor die maatskappy se strategie sodat die publiek ook weet wat die stand van sake is.