Nehawu sal saam met Popcru na Uniegebou opruk

Nehawu in Suid-Afrika sal môre Popcru se opmars na die Uniegebou steun. Dit word aangedryf deur die stryd van werkers in die strafregtelike justisie-groep en staatdienswerkers oor die algemeen, wat die unie sê onderwerp word aan onuitstaanbare werksomstandighede. Die woordvoerder van Nehawu, Lwazi Nkolonzi, sê die nasionale betoging gaan oor die verdediging van die swaar-verdiende winste van werkers en die verdediging van kollektiewe bedinging: