Nege-jarige Namibiër slaan sokkerkontrak by Liverpool los

’n Nege-jarige Namibiese seun Özil Hembapu het die eerste Namibiër geword wat ‘n kontrak met die Engelse Premierliga-reus Liverpool-klub onderteken het. Hembapu, wat na die voormalige Arsenal en Duitse internasionale speler Mesut Özil vernoem is, sal deel wees van die Reds Sokker-akademie waar hy sy groei en ontwikkeling sal voortsit. Die jongeling het die klub se ikoniese nommer 9 sokkertrui gekry. Agnes Tjongarero, die Namibiese minister van sport het haar opgewondenheid met Kosmos 94.1 Nuus gedeel…