NEFF-borg: Hof moet onpartydig wees

Landdros Masule Kwizi is tans besig met sy uitspraak in die formele borgaansoek van die twee Namibia Economic Freedom Fighters, Michael Amushelelo en Dimbulukeni Nauyoma. Die president van die party, Epaphras Mukwiilongo, sê hy die beslissing moet onafhanklik en regverdig wees.