Nedbank Namibia help gesondheidswerkers

Nedbank se “Nedbank Donate-a-Meal: Help a Health Worker” se landwye veldtog is in volle swang en help gesondheidswerkers wat lang ure werk om pasiënte te versorg. Nedbank Namibia het saam met die Lithon Foundation, 3Measures, Co-Feed Namibia, Ogilvy en PayToday die veldtog saam van stapel gestuur. Die skenkingsplatform is via die PayToday-toep geskep. Helene Meintjies, Nedbank se bemarkingsbestuurder, gesels met Kosmos 94.1 Nuus.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *