NDF moet hoër standaarde hê

Lugmaarskalk Martin Pinehas het vanoggend die bepalings vir indiensneming by die Namibiese weermag verduidelik. Daar is redelike hoë standaarde in verband met Engels sowel as wiskunde en fisika, sowel as sekere fiksheidsbepalings. Die ouderdom is ook beperk tussen 18 en 25. Hy het dit so verduidelik.