Ndeitunga tevrede met langnaweek

Die Hoof van die Namibiese polisie, luitenant-generaal Sebastian Ndeitunga, is in ‘n mate tevrede hoe die meeste Namibiërs hulle gedurende die langnaweek gedra het, en veral ook in die lig van die huidige Covid-19-pandemie. Daar is volgens hom wel voorvalle aangemeld, maar oor die algemeen is hy tevrede soos hy dit aan Kosmos 94.1 Nuus verduidelik…