Nasionale Vergadering gereining

Namibiërs wat ywerige volgelinge van die Nasionale Vergadering se parlementsitting is, sou dalk opgemerk het dat die lede van die Nasionale Vergadering nie gister vergader het nie. Baie van ons luisteraars het gewonder wat die rede was. Kosmos 94.1 Nuus het met die woordvoerder van die Nasionale Vergadering, David Nahogandja, gesels.