Nanso wil onderwysministerie se plan vir skole hê

Reaksie word ontvang op die standpunt van die Namibiese onderwysminister Anna Nghipondoka wat sê dat kinders beter teen Covid beskerm word by die skool. Dylan Mukoroli, woordvoerder van Nanso het dit met Kosmos 94.1 Nuus gepraat en gesê die organisasie wil toegang tot die ministerie se strategie vir die heropening van skole hê.