Nanso ruk vanoggend, op jeugdag, op

Ter viering van Internasionale Jeugdag vandag bied die leierskap van die Namibië Nasionale Studente-organisasie, Nanso, ‘n saamtrek aan wat om nou in die hoofstad by die Khomasdal-stadion begin. Internasionale Jeugdag is ‘n bewusmakingsdag wat deur die Verenigde Nasies aangewys is. Die doel van die dag is om aandag te vestig op ‘n gegewe stel kulturele en regskwessies rondom die jeug. Dorothea Nangolo, Nanso het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.