Nanso bespreek tienerswangerskappe

Tienerswangerskappe sal onder die loep kom wanneer die Namibiese Nasionale Studente-organisasie, Nanso se uitvoerende komitee vandag bymekaar kom. Volgens Nanso se visepresident Gregory Madi, kom die komitee vanmiddag bymekaar om die kwessie en ander uitdagings te bespreek. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *