NamWater berei damme voor vir die reënseisoen

NamWater berei tans voor vir die komende reënseisoen. Volgens Abraham Nehemia, NamWater se uitvoerende hoof, is werk hul onderhoudspan tans in die Suide by die Naute- en Neckartaldamme. Hulle sal binnekort na Windhoek terugkeer om onderhoudswerk aan die sentrale damme te doen.