NamRA is vandag oop tot 13:00 vir belastingverligting

Die Namibiese inkomstediens NamRA sal vandag tussen nege en een oop wees om belastingbetalers, wat gebruik wil maak van die voordele wat op 31 Januarie verval, by te staan. Die verligtingsprogram sluit in dat 100 persent boetes en 75 persent van rente afgeskryf sal word indien die volle uitstaande bedrag betaal word en die kliënt op Itas registreer. Steven Ndorokaze, kommunikasie beampte by NamRA…