Namport bestee N$17m op nuwe toerusting

Die Namibiese Hawens-owerheid, Namport, se voortdurende vervanging van ou toerusting sal die maatskappy se vermoë om dienste aan sy kliënte te lewer, versterk. Namport maak ook gebruik van die nuutste tegnologie om vragverlagings op sommige van sy mobiele hawehyskrane te bewerkstellig, wat hom in staat stel om toerustingvloot vir die algemene vragterminaal te verbeter. Elias Mwenyo, die uitvoerende bestuurder van kommersiële dienste by die owerheid …