Nampol sê twee moorde word nie met mekaar verbind

‘n Woordvoerder van die Namibiese polisie het bevestig die polisie ondervra op die oomblik ‘n man in verband met die moord op die LPM-jeugleier, die 28-jarige Charmaine Saron. Saron se liggaam is verlede week naby die Hosianna Kerk in Katutura met 24 meswonde gevind. Volgens die owerhede is daar nog ‘n verdagte wat soek is. Adjudant-offisier, Silas Shipandeni praat met Kosmos 94.1 Nuus.

Shipandeni is gevra of die polisie die moord verbind met die liggaam van ‘n man wat ook in die selfde gebied gevind is. Hy het só geantwoord: