Nampol besoek Rehoboth – fokus is dwelms

Die Namibiese polisie sal Saterdag ‘n uitreik-program met inwoners van Rehoboth hou, veral in verband met dwelmhandel en –verslawing. Die geleentheid begin om nege-uur Saterdagoggend by die dorp se sokkerveld. Woordvoerder Elifas Kuwinga het meer.