Namibiese vroue-hengelaars seëvier oor SA

Hengel: Daar was ‘n hewige stryd tussen Namibië en Suid-Afrika by die Rots- en Strand- Super Pro-liga Internasionale Hengel-kompetisie wat tussen Myl 4 en Jakkalsputz by Swakopmund plaasgevind het. Namibiese vroue-hengelaars het die buurland langs die viswaters geklop. Namibiese hengelaar Ernst Köhne, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

 Köhne gee nog uitslae